* ELSaBé is ‘n jong, dinamiese sangeres van
Jeffreysbaai wat die
hele land vol reis om
haar talent aan die publiek
bekend te
stel.
* Sy is ‘n oud-Hartbeespoorter wat nou in Jeffreysbaai
woon. By die
Oos-Kapenaars is sy bekend as die
“Pêrel van Paradysstrand” sowel as Jeffreysbaai se Goue Uitvoerproduk.
* Sy skryf en sing haar eie liedjies sowel as
deksnitte in Afrikaans en Engels. “Ek Hoop”,wat sy self geskryfhet,”Baby,Baby,Baby”en
“Somer” word gereeld deur Port Elizabeth se plaaslike radiostasie,BayFM,
gespeel, sowel as Radio Rosestad in
Bloemfontein, Reënboog FM (Oudtshoorn en George),Radio Kingfisher, Radio Namakwaland en Uitsaaines,
‘n wêreldwye Internet radiostasie. Sy sing rock,pop,jazz,ballades en enigiets wat
lekker op die tong val.
* Sy is
ook lid van die Oos-Kaap sanggroep, SIKLUS!.
Sy
het verskeie kere op die
TV-program,Fiësta, verskyn asook op SABC 2 Supersterre 2006 van Patricia Lewis
waar sy een van die Top 12 finaliste was. In 2007 dring sy deur tot die TOP 9 van
Supersterre en kry onderrig by Jannie Moolman.
ELSaBé is tans besig met opnames
vir haar debuut-cd wat vroeg in 2008 beskikbaar sal wees. Sy beplan ook ‘n
musiekvideo wat almal gaan laat praat!

BEKENDES
MET WIE ELSaBé DIE VERHOOG GEDEEL HET:
·
Jannie Moolman en Anneke
·
Fredi Nest
·
Lance James
·
Cheetah Rugbydinee met Rassie Erasmus en Naka Drodsky.
·
Sunette Bridges
·
Jennifer Zamudio
·
Nadine
·
Stef Kruger
·
Nicolis Louw
·
3 van die Stoutstes ( Zak v
Niekerk, Wicus v.d.Merwe en Thys Bosveldklong)
·
Karin Kortje ( Idols wenner
2005)
·
Robbie Wessels en Bobby van Jaarsveld
·
Arno Jordaan
·
Lize Beekman
·
Dozi
·
Kurt Darren

PLEKKE WAAR
SY OPTREE:
Feeste
KKNK 2005
– 2007
Rittelfees-Vredendal
2006.
Inniebos –
Nelspruit 2006.
Skoue
Fondsinsamelings
Skole
Korporatiewe
Funksies
Enige plek waar daar ‘n mikrofoon is,
is ELSaBé!
DORPE WAAR SY AL GESING
HET:
Port Elizabeth,
Despatch, Uitenhage, Jeffreysbaai, Kirkwood, Kareedouw, Joubertina, Knysna,
Groot Brakrivier, Cradock, Queenstown, Oudtshoorn, Calitzdorp, Vredendal,
Pretoria, Hartbeespoort, Nelspruit, Philippolis, Upington ens.
ELSaBé
is ‘n gebore “entertainer”. Met haar fluweelstem kan sy jou tot trane sing en
ook dan met die volgende lied jou weer op jou voete hê omdat hulle nie kan
stilstaan nie en net moet dans!
HOEKOM MOET JY HAAR
BESPREEK VIR JOU VOLGENDE FUNKSIE?
Sy is die ![]()

Om
ELSaBé te bespreek kontak
Maria by
082 490 1389
Of stuur ‘n epos na
sedert 2007/10/23 |
|---|