Vars op die Visser-musiekrak!

Moenie skuldig voel nie. Gee maar toe aan die versoeking. Jy wou al lankal weet hoe klink die Vissers en hier is nou jou kans. Klik op die album waarvan jy 'n voorsmakie wil hoor, en 'n mp3 lusmakertjie sal jou sintuie streel...

Maak seker jy bestel nou reeds jou eksemplare van hierdie voortreflike albums voor dit te laat is. Stuur 'n epos aan johanv@klanke.co.za om navraag te doen oor die spesiale voor-uitreikings aanbod en verseker betyds dat jy met hierdie versamelaarsalbums op jou musiekrak kan spog.