Kringfluit! Gary Forwood

Jacques Pienaar

Kieskaart

Tuisblad
Wie is Kringfluit
Meer oor Gary
Meer oor Jacques
Kyk ons kiekies...
Kringfluit se
amptelike blad

Webskakels

Wie is Kringfluit?

Twee soliste wat elk in eie reg virtuose is, het mekaar se paaie gekruis, aanklank gevind by mekaar se musiek en hulle, reeds uitsonderlike, talente laat saamsmaelt om 'n pakket te vorm wat jou dubbel die vermaaklikheidswaarde gee. Gary Forwood en Jacques Pienaar sal jou ervaring van musiek nuwe definisie gee. As jy wil dans, sal hulle jou laat dans. As jy nostalgies wil verkeer, sal hulle jou laat verlang. As jy verlang na treffers van verskeie dekades, sal hulle dit vir jou kan aanbied. Veelsydigheid in 'n kompakte maar kragtige pakket. Dit is Kringfluit!


soekterme word hier herhaal